Laerskool Eureka leerders ontvang erekleure vir Kimberley Kinderkoor
ADVERTISEMENT
Erekleure vir Kimberley Kinderkoor. Inge Hamman en CJ Fourie van Laerskool Eureka ontvang erekleure vir Kimberley Kinderkoor. Die koor het gedurende Augustus 2025 ‘n algehele 2 de plek tydens die Nasionale Cantamus Choir Festival in George gewen.










