Hoërskool Richardsbaai leerders presteer in swem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Richardsbaai leerders Clarise Coetzer en Joshua Prinsloo wat gekwalifiseer het vir die SA Youth kampioenskappe. Julle harde werk en toewyding wys. Ons is trost op julle.











