Primêre Skool Naudeville word ingesluit in die Bokkieweekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Malan du Plessis en Dohandrè Janse van Rensburg wat ingesluit is in die 0.13 Bokkieweekspan wat 7 – 11 Julie in Naboomspruit gaan deelneem. Primêre Skool Naudeville is baie trots op julle!










