AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Ligbron Akademie vir Tegnologie sluit hokkie seisoen op ‘n hoë noot af

  • Hoërskool Langenhoven Kultuurprestasies

  • Grantleigh Schools dansers set for the Global Stage

  • Hoërskool Swellendam redenaars laat die tonge klap

  • Hoërskool Driehoek skaakspanne maak naam


HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Paul Roos Gimnasium en Grey High hervat 20-jaar tradisie

Paul Roos Gimnasium en Grey High hervat 20-jaar tradisie

By Karien Frans
13th April 2022
1008
0

ADVERTISEMENT


Share:

Paul Roos en Grey High hervat ‘n 20-jaar tradisie op ‘n hoë noot. Dit was met groot opgewondenheid waarmee meer as 600 Paul Roosers weer die pad na Gqeberha aangedurf het om Grey High vir die jaarlikse Paul Roos Gimnasium vs Grey High Derby, 7 – 9 April 2022, te besoek.

Die tradisie leef al vir 20-jaar voort en die twee skole het laas meegeding in 2019 as gevolg van die pandemie. Die Interskole-derby het nie net op die tradisionele sportkodes gefokus nie, maar ook kultuuraktiwiteite soos skaak, debating en selfs eSport ingesluit. Een van die hoogtepunte van die naweek was die Paul Roos-drumline se optrede wat ‘n groot bydrae gewlewer het om die sportmangees aan te wakker.

Jolla Bolla By Grey High

PRG Drumline by Grey High

PRG Vlae by Grey High

PRG Vlag op paviljoen

Paul Roos Gimnasium het uitstekend gevaar en die volgende uitslae is behaal.

  • Golf: Al drie golfspanne wen die wedstryde gespeel by Humewood gholfbaan.
  • Tennis: PRG wen al 18 wedstryde gespeel insluitend dubbel- en enkelspel-wedstryde.
  • Bergfiets: PRG wen Grey High met 124 – 96.
  • Muurbal: PRG verloor.
  • Landloop – 7km-wedloop en aflosse: PRG wen.
  • Skaak: PRG wen al sewe wedstryde. Die skaakspankaptein, Alex van der Merwe, is onlangs aangewys as die beste o/18-skaakspeler in Suid-Afrika.
  • Debating: PRG wen en twee PRG-leerders Nikolaj van Rensburg en William Louw wen beste spreker.
  • Esport wen al drie CS:GO en Rocket League wedstryde en verloor teen Grey High se League of Legends-span.

PRG-hokkie het Donderdag 7 April teen Pearson High School deelgeneem waarvan twee wedstrdyde gewen is en die eerstespan ‘n gelykop telling van 3-3 behaal het. Teen Grey High het PRG 5 wedstryde gewen, 3 gelykop gespeel ingesluit die eerstespan met 1-1 en 3 wedstryde verloor.

Die rugby-spanne het besonders goed gevaar en al 15 wedstryde teen Grey High gewen. Die tellings was soos volg: o/14-spanne wen al vier wedstryde ingesluit die o/14A-span met 7-6, o/15-spanne wen al drie wedstryde en die A-span wen 31-0, o/16-spanne wen al drie wedstryde en die A-span wen 26-0.

Die o/19-rugbyspanne het al vyf wedstryde met die volgende tellings gewen: 19A wen 30-14, 19B wen 21-20, 19C wen 20-13, 19D wen 29-0, 19E wen 31-0

Paul Roos se sokkerspan het saam na Port Elizabeth getoer waar hul teen Victoria Park High deelgeneem het. Uitslae was as volg: o/14A verloor 2 – 5, o/15A gelykop 0 – 0, o/17A wen 1 – 0 en o/19A wen 3 – 1.

Na afloop van die naweek het die skool die volgende epos van ‘n Paul Roos-ouer ontvang; “Die orde, dissipline en respek van die leerders het my opgeval vroeg Sondagoggend toe hulle by die skool arriveer het. Natuurlik was die kinders moeg, maar hulle kon deur ‘n ring getrek word, netjies in hulle stepouts geklee.  Ek het verskeie leerders gesien wat pertinent vir die hul bus bestuurders gaan bedank het. Dis ontsaglike klein goedjies wat baie groot respek inboesem.”

Paul Roos Gimnasium waardeer elke leerder, ouer, afrigter en personeellid vir hul waardevole bydrae tot die sukses van die toer en uitleef van die Paul Roos-waardes.

TagsRugby
Previous Article

Curro Hermanus Gr 12’s ranked 4th in ...

Next Article

Laerskool Overberg leerders ontvang medaljes vir skaak

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng JohannesburgKrugersdorp RoodepoortLaerskool MillenniumRegional News

    Millennium Primary staff selected for the SA Primary Schools Rugby Referees Association

    24th June 2025
    By Charl Paulse
  • Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Interskole vs Grey Kollege

    23rd May 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Goeie rugby word deur Laerskool Goudkop rugbyspelers gespeel

    24th May 2023
    By Karien Frans
  • Beaulieu CollegeGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Beaulieu College u16 rugby team won the Pirates B League

    19th June 2025
    By Charl Paulse
  • Laerskool George-SuidRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool George-Suid seuns word in onderskeie SWD Rugbyspanne opgeneem

    4th September 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    Hoërskool Waterkloof rugbyspelers presteer

    26th June 2024
    By Andreneza Damonse

  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Paul Roos VS Grey College: Grey Kollege hokkiespanne

  • Gauteng JohannesburgHoërskool MonumentKrugersdorp RoodepoortRegional News

    Monument High School has done the unthinkable

  • Hoërskool BellvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bellville dansgroep bring 8 trofees terug

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us