Laerskool George-Suid seuns word in onderskeie SWD Rugbyspanne opgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool George-Suid seuns is in die onderskeie SWD o.12 spanne opgeneem:
- Tiardt Scheepers – SWD o.12C
- Neil Cawood – SWD o.12B
- Hendré van der Vyver – SWD o.12B
- Jaco Russouw – SWD o.12B
- Jevon van Schalkwyk – SWD o.12C
![]()










