Laerskool Swartkop tennis is tops
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Swartkop se Tennisspanne wen hulle ligas hierdie seisoen. Baie geluk aand die 1ste oopspan Seuns en o.11A Tennisspanne, julle maak ons verskilik trots.
1ste Seuns Tennis Oopspan (In die foto) Zaine Marx, Zander Potgieter, Jake Schoeman
o.11A Tennisspanne : Connor Cross, Timothy Cross, Jovan du Plessis, Hendrik Reyneke










