Laerskool Wierdapark is trots om ‘n baanbrekerstap aan te kondig
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark is die eerste laerskool in Suid-Afrika wat hulle leerders gaan leer hoe om Kunsmatige Intelligensie (AI) op ‘n etiese manier te gebruik. Dis omdat ons ‘n skool van geleenthede is dat ons die baanbrekers in verantwoordelike en veilige tegnologie gebruik ook aanpak. Ons streef daarna om ons leerders tegnologies vaardig te maak, met die vinnige ontwikkeling van tegnologie, bly ons toegewyd om ons leerders op ‘n verantwoordelike en veilige wyste te bemagtig. Hiermee Etiese Slimkoppe!
![]()










