Laerskool WA Joubert kranige krieketspeler opgeneem in die Boland T20 krieketspan
ADVERTISEMENT
Malachi Paulse van Laerskool WA Joubert is ‘n kranige krieketspeler wat opgeneem is in die Boland T20 krieketspan. Hy speel tans by die 0.11 Dragons – welgedaan!










