Laer Volkskool rugby uitslae
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool rugby uitslae. Die o. 13A rugbyseuns het verlede naweek aan n Somerfees in Burgersdorp deelgeneem. Hulle wen al vier wedstryde, maar verloor ongelukkig die semi finaal teen Karel Theron. Trots op julle. Die uitslae is soos volg:
- Wen Burgersdorp 28 – 7
- Wen Beaconhurst 15 – 0
- Wen Aliwal-Noord 45 – 0
- Wen Grens 47 – 0
- Verloor Karel Theron in die semi finaal 0 – 15.










