Laerskool Wierdapark spog met TSA Polokwane o.14 Dubbels wenner
ADVERTISEMENT
Die Groen Kampioen is baie trots op Aldo Luttig (Laerskool Wierdapark) en André Aikman (Laerskool Menlopark) wat die TSA Polokwane o.14 Dubbels toernooi die naweek gewen het.
![]()










