Hoërskool Grens tennisspeler in Oos-Kaap span opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Grens se talentvolle tennisspeler Adrio Fourie. Adrio is in die Oos-Kaap tennisspan opgeneem en het vanaf 18 tot 22 Maart 2022 aan die interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria deelgeneem.
![]()










