Laerskool Courtrai leerders het die het Wynlandspan verteenwoordig by die Nasionale Tenniskampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai leerders Mienke Troskie,Münke Blom en Melandi van Eeden het Die Wynlandspan verteenwoordig by die Nasionale Tenniskampioenskappe. Mienke en Münke is opgeneem in die SA Skole tennisspan wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in die UK gaan deelneem.










