Welslae Paul Roos Gimnasium Tennisspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Paul Roos Gimnasium-tennisspanne wat onlangs aan die Boland-tennisliga deelgeneem het. Die PRG-spanne het al hul wedstryde gewen. Uitslae was soos volg:
- PRG o.19A wen Boland Landbou: 6 – 0
- PRG o.19B wen Parel Vallei 1: 6 – 0
- PRG o.19C wen Parel Vallei 2: 6 – 0
- PRG o.15A wen Paarl Gim: 6 – 0
- PRG o.15B wen Parel Vallei: 6 – 0
![]()










