Laerskool Randhart o.13 dogterstennisspan wen die 2024 Super 12-tennisreeks
ADVERTISEMENT
Die o. 13 dogterstennisspan wen die 2024 Super 12-tennisreeks! Die wedstryde het Donderdag en Vrydag by Groenkloof in Pretoria plaasgevind en die jonge dames het omtrent die kompetisie gedomineer met hul spel. Die Ranties slaan ń kishou vir jou! Laerskool Randhart is trots op julle.










