Laer Volkskool tennisspeler gaan aan ‘n interprovinsiale toernooi deelneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Izak Naude wat in die OP (EC Elephants) span opgeneem is wat vanaf 8 tot 11 Augustus 2024 aan die interprovinsiale toernooi in Pretoria gaan deelneem. Sterkte, Izak! Laer Volkskool weet dit sal goed gaan!










