Laerskool Randhart tennisspelers speel die Super 12-kompetisie se bane aan die brand
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Randhart tennisspelers het tydens die Super 12-kompetisie die bane aan die brand gespeel. Die seuns het algeheel 11de en die dogters 7de geëindig. Baie geluk! Julle is tops!












