AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Hoërskool Garsfontein 1ste hokkiespan kampioen van Noordelikes Beker

Hoërskool Garsfontein 1ste hokkiespan kampioen van Noordelikes Beker

By Karien Frans
28th March 2022
1446
0

ADVERTISEMENT


Share:

Garsfontein behou titel as kampioen van Noordelikes

Die Hoërskool Garsfontein se eerste seunshokkiespan het daarin geslaag om sy titel as kampioen van die Noordelikes Beker suksesvol te verdedig. Die Garsies het vir St. Alban’s College met 3-2 in die eindstryd van die kompetisie verslaan. Die toernooi is op Garsfontein se astrobaan oor die naweek aangebied. Die gasheer was ook algeheel as die kampioen van Pretoria aangewys na die o.14-span ook met die titel as kampioen weggestap het.

Die skool se o.16-span het ook tot die eindstryd deurgedring, maar moes na ‘n uitskietstryd met 4-1 teen Menlopark die knie gebuig. Die eindtelling na gewone speeltyd was 1-elk na die Parkies die gelykmakende doel op die sirene aangeteken het.

In die o.19-eindstryd teen St. Alban’s College het die Garsies teen rustyd ‘n voorsprong van 2-0 danksy doele deur Wilan Tollig en Wiehan van der Walt opgebou. Van der Walt het vroeg in die tweede helfte vanaf ‘n strafhoek sy tweede doel aangeteken om sy span se voorsprong na 3-0 te rek. St. Albans het in die laaste kwart sy twee doele aangeteken om hul vertoning meer aansien te gee. Garsies het hul plek in die eindstryd met ‘n sege van 4-2 na ‘n uitskietstryd teen Pretoria Boys’ High bespreek.  Daar was met die telling op 2-elk niks tussen die twee spanne te kies na gewone speeltyd verstreke was nie. Van der Walt en Stanis Combrinck het die wenspan se twee doele in gewone speeltyd aangeteken.

Garsies het in sy groepwedstryde onderskeidelik met die Noordelikes Uitnodigingspan (5-0), Waterkloof (3-2) en sy eie tweedespan (1-0) afgereken. Van der Walt het ‘n driekuns aan doele in die kragmeting teen die Noordelikes se Uitnodigingspan aangeteken.

Garsfontein se naasbestes het vanjaar ook aan die toernooi deelgeneem weens die feit dat die eerstes verlede jaar die kampioen was. Die naasbestes het uitstekend gevaar en danksy seges oor Midstream College (2-1) en Cornwall Hill College (1-0) se eerstespanne die vyfde posisie op die toernooi beklee. Pretoria Boys’ High het die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria in die uitspeelwedstryd om derde en vierde plek geklop.  Garsfontein se o.14-span het sy titel met ‘n sege van 2-0 oor Affies in die eindstryd. Die kampioen se twee doele in die kragmeting was deur Armand van der Vyver en Andrea Clerihew aangeteken

eerste hokkiespan

DIVAN GROBBELAAR, onderkaptein en verdediger van die Hoërskool Garsfontein se eerste hokkiespan, maak gereed om van die bal ontslae te raak tydens die jaarlikse Noordelikes Beker

FOTO: Karl Seebach

 

TagsHokkie
Previous Article

Hoërskool Upington SA Level 3 Swem Kampioenskapuitslae

Next Article

Hoërskool Grens tennisspeler in Oos-Kaap span opgeneem

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool KathuNorthern CapeRegional News

    Laerskool Kathu hokkiespelers neem deel aan proewe

    7th May 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool Rob FerreiraLowveldMpumalangaRegional News

    Hoërskool Rob Ferreira o.14 dogters presteer aan die Noordvaal uitspele

    31st July 2024
    By Karien Frans
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Witteberg eindig algeheel 3de in SPAR Hokkietoernooi

    24th March 2023
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BaanbrekerRegional News

    Hokkie prestasie vir Laerskool Baanbreker

    10th April 2026
    By Charl Paulse
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Suksesvolle 5-a-side Astrobaan fondsinsamelingsprojek vir Hoërskool Bredasdorp 

    31st October 2022
    By Karien Frans
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool CenturionRegional News

    Uitmuntende hokkie prestasie vir Hoërskool Centurion

    29th July 2024
    By Andreneza Damonse

  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Worcester Gimnasium leerders is opgeneem in verskeie Bolandspanne

  • Regional NewsSouthern SuburbsWestern CapeWynberg Boys' High School

    Wynberg Boys’ High School new student leadership for 2026

  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Leerlingraad 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us