Worcester Gimnasium leerders is opgeneem in verskeie Bolandspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Worcester Gimnsaium wat gekies is vir verskeie Bolandspanne. Ook aan Waylan Pienaar (o. 19) wat vir die Sanlam Boland o. 21-span gekies is.

















