Hoërskool Upington rugbyspelers ontvang erkenning by die Next Gen XV End of Year Rankings 2025
ADVERTISEMENT
Uppies Rugby Uitblinkers. Hoërskool Upington sê baie geluk aan twee van ons rugbyspelers wat ongelooflike erkenning ontvang het in die Next Gen XV End of Year Rankings 2025.
- Mayega Lukuugi – 22ste beste speler in Suid-Afrika in die 2nd XV Rankings.
- Tiaan Serfontein – 117de beste speler in Suid-Afrika in die 1st XV Rankings.
Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en ons is só trots om julle prestasies saam met julle te vier!













