Rugby pret vir Laerskool Swellendam Gr R leerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Swellendam jong rugbyspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Rugga Roots Rugbykliniek en wat ’n belewenis was dit nie!
Die seuns het waardevolle nuwe vaardighede aangeleer, nuwe vriende gemaak en heerlik saamgespan op die veld. ’n Groot dankie aan Rugga Roots vir ’n uitstekend georganiseerde en opwindende kliniek. Ons sien reeds uit na die volgende een!















