Hoërskool Kalahari atlete kook by die Nasionale Atletiek
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kalahari se atlete het met trots deelgeneem aan die Nasionale Atletiekkampioenskappe en hul alles gegee op die baan en veld. Julle harde werk en toewyding wys regtig!
Uitslae:
Boesman Venter
- 5de – Gewigstoot
- 5de – Diskus
Kopano Mosienyane
- Deurgedring tot die uitdunne (heats)
Jacquan Booysen
- 5de – 100m Hekkies
- 5de – 300m Hekkies
Dunay Bylsma
- Deurgedring tot die uitdunne (heats)
Wilmien Delaport
- 20ste – Diskus
Ons is ongelooflik trots op elke atleet wat Kalahari verteenwoordig het.
![]()
Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur CC Steelworks & Mining Supplies
![]()










