Hoërskool Eldoraigne atlete presteer puik by die TUT Top 12-atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne atlete het algeheel gewen in die B-afdeling by die jaarlikse TUT Top 12-atletiekbyeenkoms! Eldo’s, julle is besig om diep groen spore van sukses op die atletiekbaan en -veld te los. Ons harte klop groen van trots!










