Hoërskool Framesby binnenshuise krieketspelers presteer in o.16 OP Warriorsspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerders Logan Fleetwood en JJ de Lange was deel van die 0.16-OP Warriorsspan wat aan die Nasionale Binnehuise Krieket Toernooi gedurende die vakansie deelgeneem het. Hulle het goud geneem nadat hulle WP in die finaal geklop het.











