Hoërskool Driehoek atlete kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Driehoek leerders wat aan die Gauteng Kampioenskappe besonders presteer het op 6–7 Maart:
JP Theron – Hamergooi (Gauteng-rekord verbeter van 60.25 m na 69.52 m)
Heinzt Muller – Hamergooi (52.21 m)
Nickus Maritz – Gewigstoot (16.20 m)
Lienka Strydom – Hoogspring (1.60 m)
Timone Sheuer – Hamergooi (45.84 m)
Ben Burger – Hamergooi (43.24 m)
Nickus Maritz – Hamergooi (44.49 m)
Adrielle Barrett – Hamergooi (30.55 m)
Janu vd Westhuizen – Hamergooi (48.74 m)
Adrielle Barrett – Gewigstoot (10.51 m)
Hierdie leerders het ook gekwalifiseer en gaan aan die SA Skole Atletiek deelneem!
Hou so aan om die Hoekie-naam hoog te hou!










