HS Punt atlete presteer by die Interskole Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Op 9 Februarie het die Hartloop Interskole Atletiek in Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt, Hoërskool Outeniqua, Hoërskool Oudtshoorn en Langenhoven Gimnasium.
HS PUNT REKORDBREKERS:
| ATLEET | ITEM | VORIGE REKORD | NUWE REKORD |
| Mia Herselman | Dogters o/14 Verspring | 5.18m | 5.38m |
| Mia Herselman | Dogters o/14 100m | 13.4sek. | 12.7sek. |
| Chrizanne Swart | Dogters o/14 Diskusgooi | 29.22m | 30.73m |
| Mieke Coetzee | Dogters o/15 Hamergooi | 35.56m | 44.32m |
| Anika Beukes | Dogters o/19 200m | 26.2sek. | 25.5sek. |
| Jandri Snyders | Dogters o/19 800m | 2min. 23.00sek. | 2min. 20.60sek. |
Ons dogters het in alle ouderdomsgroepe behalwe een die top prestasie ontvang!

Anika Beukes – o19 Dogtersatleet van die dag

Mia Herselman – o14 Dogtersatleet van die dag

Mieke Coetzee
– o15 Dogtersatleet van die dag
– Algehele Dogtersatleet van die dag

Walter van Rensburg – o14 Seunsatleet van die dag









