Laerskool Stulting skaak berei hard voor vir 2022
ADVERTISEMENT
Daar word hard gedink tydens skaak oefening! So berei die leerders voor vir ‘n opwindende skaak jaar by Laerskool Stultings voorspoed vir die kompetisies wat voorlê en mag julle al die regte skuiwe maak.













