Hoërskool Overvaal atlete gereed vir die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overvaal wens Victor Lötter, Junior Somngesi en Angela Lechela baie sterkte toe wat die naweek aan die SA Kampioenskappe deelneem! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en deursettingsvermoë. Dra die Valie-kleure met trots – ons staan agter julle! Geniet elke oomblik en wys wat in julle steek!










