Hoërskool Kathu atlete neem aan die SASA Kampioenskappe deel
ADVERTISEMENT
Drie atlete van Hoërskool Kathu het vanaf 30 April tot 2 Mei aan die SASA Hoërskole Kampioenskappe by Pilditch, Pretoria gaan deelneem. Mnr. van Tonder het hulle vergesel.
![]()
Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur CC Steelworks & Mining Supplies
![]()










