Laerskool Bertie Barnard atlete het deelgeneem aan die Landloop ASWD Liga 2
ADVERTISEMENT
Geluk aan al Laerskool Bertie Barnard atlete wat deelgeneem het aan die Landloop ASWD Liga 2 .Welgedaan!
- Lila Olivier – 10 jaar -10de plek
- Mieke Burger – 10jaar -12de plek
- Azelia Volschenk – 13 jaar – 6de plek
- Willem- Daniël Matthee -13 jaar -19de plek














