Laerskool Durbanville sprekers kwalifiseer vir die Oppietong Af nasionale finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville redenaars Zack Annandale en Leanay de Vos het deurgedring na die nasionale finaal vir die Oppietong Af-redenaarskompetisie. Dit vind 3 – 5 Oktober in Pretoria plaas.Baie geluk!
![]()










