Stoei uitblinkers van Laerskool De Tyger
ADVERTISEMENT
Hierdie 7 Laerskool De Tyger leerders het op Saterdag 4 Mei 2024, aan die Abraham Geldenhuys WP stoeitoernooi deelgeneem. De Tyger behaal, 3 goue medaljes, 4 silwer medaljes, 1 brons medalje. Neem asseblief kennis dat dit provinsiale medaljes is, en tel vir die keuse van die provinsiale en nasionale kleure later in die jaar.
Altus Loubser
- Freestyle, FS-Presidents-Schools, – Goue medalje
- Freestyle, FS – o.13, – Silwer Medalje

Billy Goosen
- Freestyle, FS-0.6, – Silwer Medalje
- (Billy Goosen se heel eerste stoeitoernooi en hy het baie goed gedoen.)

Dihan Fourie Freestyle, FS-0.6, – Brons Medalje

Jovan Keyter Freestyle, FS-o.8, – Goue medalje

Erick-Louw Solomon Freestyle, FS-0.9, – Silwer Medalje en Reuben Erasmus Freestyle, FS-0.9, – Goue medalje

Ruan Rawles Freestyle, FS-0.8, Silwer Medalje










