Hoërskool Overkruin Hoofleiers vir 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat deur die as hoofleiers verkies is. We are extremely proud of you and wish you good luck with the task at hand! Soos wat ons hoof mnr. Nel vanoggend gesê het: “Julle het elkeen ‘n groot verantwoordelikheid wat op julle skouers rus, want julle ís RESPEK, LOJALITEIT, INTEGRITEIT, BALANS en UITNEMENDHEID!”
- Hoofmeisie: Shani Rademeyer (Laerskool Wonderboom)
- Hoofseun: Russel Zimbwa (Northridge)
- Onderhoofmeisie (Jeug/Kultuur): Ora Moloko ( Laerskool Danie Malan)
- Onderhoofseun (Bemarking): Ewan Bezuidenhout (Laerskool Wonderboom
- Onderhoofmeisie (Sosiaal): Oratile Letshwene (Northridge)
- Onderhoofseun (Sport): Barend Buys (Laerskool Tuine)
![]()










