Hoërskool Hans Strijdom gimnaste uitgenooi na SA Cup 2023
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Hans Strijdom gimnaste word uitgenooi na SA Cup 2023 vir uitstaande trampolien uitslae. Daar word slegs slegs 14 in Suid-Afrika gekies vanaf level 4 en op. Ons is voorwaar baie trots op hierdie gimnaste se prestasie. Divan Marais, Megan Cary-Smith, Jayden van Wyk en Kylie Viviers.
![]()










