Die Hoërskool Brandwag netbalspelers verteenwoordig die Oos-Kaap o.17-span
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag netbalspelers Christelle Stander, Nienke McKay, Kara Fourie en Kaylene Hiscock verteenwoordig die Oos-Kaap onder 17-netbalspan van 23 tot 28 Junie tydens die NSA Telkom Nasionale Kampioenskappe by HS Waterkloof in Pretoria. Baie geluk!










