Hiermee Hoërskool Punt Wes-Kaap en Eden Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt is baie trots op die vier netbalspanne wat na die Wes-Kaap Topskoletoernooi deurgedring het. Dit is ’n skitterende prestasie! Baie geluk aan die volgende meisies wat in die Wes-kaap en Edenspanne opgeneem is:
Wes-Kaapspan :
- o.17 – Sachin Bernardo,
- o.15 – Jacelyn Prinsloo
- Jordan Groenewald
0.16 Edenspan
- Megan Enslin
- Mieke Botha
0.17 Edenspan
- Nadia Wentzel,
- Zoë Vallentyn
- Zarah Herselman
0.14 Edenspan
- Anke van der Westhuizen
- Alexamari Alberts










