Laerskool Vorentoe netbalspeler deur na volgende rondte proewe
ADVERTISEMENT
Hanja Gildenhuys (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die eerste rondte van die Eden Netbalproewe deelgeneem. Sy is deur na die volgende rondte. Welgedaan Hanja!
![]()










