Die Hoërskool Rustenburg netbalspelers beïndruk met puik spel
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg netbalspelers beïndruk met puik spel tydens die AHMP Prestige-netbaltoernooi! Die afgelope week (21-23 Maart 2022) het 5 van RHS se topnetbalspanne aan die AHMP Prestige-netbaltoernooi deelgeneem. Danel Gouws is aangewys as die beste algehele doel en Corneli Gerber as die beste o.14-verdediger.
Die Rustie-spanne presteer soos volg:
- 14: 1ste
- 15: 7de
- 16: 4de
- 17: 10de
1stes: 3de

Affies se 6de Prestige Netbaltoernooi met 97 Spanne regoor die land in alle ouderdomsgroepe van o. 14-o.18 vind plaas van 21-23 Maart 2022 by AHMP © Anton de Villiers

Affies se 6de Prestige Netbaltoernooi met 97 Spanne regoor die land in alle ouderdomsgroepe van o.14-o.18 vind plaas van 21-23 Maart 2022 by AHMP© Anton de Villiers

Affies se 6de Prestige Netbaltoernooi met 97 Spanne regoor die land in alle ouderdomsgroepe van o.14-o.18 vind plaas van 21-23 Maart 2022 by AHMP © Anton de Villiers

AFFIES se 6de Prestige Netbaltoernooi met 97 Spanne regoor die land in alle ouderdomsgroepe van o.14-o.18 vind plaas van 21-23 Maart 2022 by AHMP © Anton de Villiers








