Hoërskool Hartbeespoort tennisspelers haal Noordwesspan
ADVERTISEMENT
Kian Beeslaar, Minante Jonker en Kristi Koekemoer is deel van die Noordwes tennis span. Dis die eerste keer in die geskiedenis wat NW ‘n span het wat deur is na top 8 uitspele en Kian verjaar boonop vandag ook! Hou Hoërskool Hartbeespoort se naam hoog!!










