Laerskool Stulting neem deel aan die Synergy toernooi
ADVERTISEMENT
Saskia van Loggerenberg, Wilhelm Opperman, Lika Vermaak en Wilhelm Bredell is leerders van Laerskool Stulting gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig in die Synergy toernooi, wat die 15de en 16de Februarie in Bloemfontein gehou is. Baie geluk aan die spelers!










