Tennis prestasie vir Afrikaanse Hoër Meisieskool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die tennisspelers van Afrikaanse Hoër Meisieskool wat uitstekend presteer het.
Free State Super 8: Bloemfontein
- Jessé de Villiers (gr.10) verower die bronsmedalje in die o.16-afdeling
- Daniela Loubser (gr.11) eindig 12de in die o.18-afdeling
- Milan van Heerden (gr.10) eindig 15de in die o.16-afdeling
SA Junior Nationals: Bloemfontein
- Jessé de Villiers behaal ’n 9de plek in die o.16 topafdeling
- Tinéka Strydom (gr.10) en haar dubbelsmaat
- Nina Jansen van Vuuren, wen die silwermedalje in die 2de afdeling (Goud-afdeling)











