Gholf prestasie vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die wenner vd Langste Dryfkompetisie by One Golf, 254 Hoofstraat Walmer, Henré Steenekamp. Sy wenafstand was 251m, 2de was Reynard Jansen en 3de Jaco-Louw Stander. Hoërskool Framesby is baie trots op jou prestasie.









