Hoërskool Vredendal leerder vaar puik in karate
ADVERTISEMENT
Sempai Risa Roothman leerder van Hoërskool Vredendal se teenstander vir haar eerste geveg was Baystrova Bagdana (#2 gekeurde in Rusland). Risa verloor haar geveg met ‘n halwe punt. Uit 34 deelnemers in hul afdeling, wen Bagdana uiteindelik die afdeling en is dus aangewys as die nuwe wêreldkampioen.

Risa het uitstekend geveg en ons is baie trots op haar.Dit is vir ons as skool, asook vir Riaan Nel van Kyokushin School of Karate in Vredendal, ‘n groot voorreg dat een van ons leerders op hierdie vlak kon deelneem.Welgedaan Risa









