AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week

  • Laerskool Westwood spog met top 10 Akademiese sterre


BloemfonteinFichardtpark Primêre SkoolFree StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Bloemfontein›Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2023

Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2023

By Karien Frans
23rd November 2023
573
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Fichardtpark Graad 12 Akademiese Prysuitdeling 2023

Lannice Du Plessis: Deel van die Top 20 presteerders tydens die Vrystaatse Afrikaanse Olimpiade. Behaal ‘n 17de plek tydens Vrystaat Fisiese Wetenskappe Olimpiade en word genooi na die jaarlikse konvensie. Vakprestasies in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Fisiese Wetenskappe, Geskiedenis, Lewenswetenskappe & Rekeningkunde. Deel die wisseltrofee vir die beste prestasie in Lewensorientering. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Afrikaans Huistaal & Geskiedenis. Behaal 89.25% – Penning Akademie. Derde in Graad 12

Lnr. Lannice Du Plessis & me. Doré Myburgh

Jaco Grobbelaar: Behaal ‘n 1ode plek tydens Vrystaat Fisiese Wetenskappe Olimpiade en word genooi na die jaarlikse konvensie – Olimpiade balkie. Vakprestasies in Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Lewensorientering, Fisiese Wetenskappe, genieursgrafika en -ontwerp, Lewenswetenskappe & Rekeningkunde. Deel die wisseltrofee vir die beste prestasie in Lewensorientering. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en -ontwerp & Rekeningkunde. Behaal 89.75% – Penning Akademie. Tweede in Graad 12

Lnr. Jaco Grobbelaar & me. Doré Myburgh

Corno Krause: Behaal ‘n 6de plek tydens Vrystaat Fisiese Wetenskappe Olimpiade en word genooi na die jaarlikse konvensie – Olimpiade balkie. Vakprestasies in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensorientering, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe & Rekeningkunde. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal & Lewenswetenskappe. Behaal 90.14% – Penning Akademie. Ontvang die wisseltrofee vir die Dux-leerder in Graad 12.

Lnr. Corno Krause & me. Doré Myburgh

Sport en Kultuur Prysuitdeling 2023:

Meelewingstrofee

Marco Huygen: Hy ontvang die trofee vir sy positiewe, spontane, passievolle en energieke geaardheid. Die personeel het hom as meelewend, betroubaar, aangenaam en goedgemanierd ervaar. Hy laat nooit sy skool in die steek nie en sy optrede buite die skoolterrein is `n weerspieëling van die Fichie-leefwyse. Hy is `n ware ambassadeur van Hoërskool Fichardtpark. Hy was by verskeie aktiwiteite betrokke wat nie noodwendig prestasie-gebonde was nie. Hy was `n rasieleier, was `n Mnr en Mej Fichiefinalis, was deel van die 1ste seunshokkiespan asook die 1ste krieketspan, was `n VCSV-kringleier en hy het ook op die Leerderraad gedien. Hy het een van die hoofrolle in die skool se jaarlikse produksie vertolk. Hy was vir 5 jaar lid van die skoolkoor en was ook vir die afgelope 5 jaar lid van die klankspan.

Lnr. Marco Huygen & mnr. Herman vd Merwe

Sportman Van Die Jaar (Binne Skoolverband)

Jaco Grobbelaar: Hy behaal `n 3de plek in Hamergooi vir seuns 0/19 tydens die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe 2023. Hy ontvang die wisseltrofee vir die beste 0/19-rugbyspeler. Hy is ook die kaptein van die eerste rugbyspan wat die Wesgrow-ligawenners is. Hy ontvang die hoogste erkenning , `n erepenning, omdat hy lid van die SA -skole rugbyspan is wat in Augustus te Kaapstad teen Engeland en Frankryk gespeel het.

Lnr. Jaco Grobbelaar & mnr. Herman vd Merwe

Sportvrou van die jaar (binne skoolverband)

 Natasha Gertenbach: Sy behaal `n 3de plek in die 100m vir dogters 0/19, `n 2de plek vir die 4 x 100m aflosspan vir dogters 0/19 asook `n 2de plek in die 100m Hekkies vir dogters 0/19 tydens die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekkampioenskappe 2023.  Sy word ingesluit in die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekspan wat in Zambië aan die Afrika Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem het.  Daar behaal sy `n 2de plek in die 100m Hekkies vir dogters o.19 en ook `n 1ste plek vir die 4 x 100m aflosspan vir dogters o.19.

Lnr. Natasha Gertenbach & mnr. Herman vd Merwe

Sportman van die jaar (Buite Skool)

Regan Hunter: Hy ontvang erekleure vir skiet.  Hy is lid van die Vrystaat 0/21A skietspan waar hy tydens die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe `n goue medalje verwerf.  Hy kwalifiseer om Suid-Afrika tydens die internasionale kampioenskappe vir luggeweerskiet in Engeland te gaan verteenwoordig.

Lnr. Regan Hunter & mnr. Herman vd Merwe

Sportvrou Van Die Jaar (Buite Skool) Word hierdie jaar gedeel:

Kara Scholtz: Sy ontvang erekleure vir skiet.  Sy is lid van die Vrystaat 0/21A skietspan.  Sy ontvang ook `n erepenning – lid van die SANSSU Nasionale span wat aan `n internasionale kampioenskap vir luggeweerskiet in Engeland deelgeneem het waartydens sy `n 11de plek behaal het.

Lnr. Kara Scholtz & mnr. Herman vd Merwe

Kayleigh Kruger: Sy ontvang `n erepenning.  Sy is lid van die Suid-Afrikaanse Cheerleadingspan wat te Kalifornië, Amerika, deelgeneem het.  Sy ontvang haar Proteakleure vir Cheerleading.

Lnr. Kayleigh Kruger & mnr. Herman vd Merwe

 

 

 

 

 

TagsPrysuitdeling
Previous Article

Hoërskool Sentraal is trots op hul skaak ...

Next Article

Hoërskool Sentraal 2024 leiers

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng JohannesburgHoërskool Dr MalanJHB SouthRegional News

    Hoërskool Dr. Malan se prysuitdeling van 2023

    13th December 2023
    By Karien Frans
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Worcester Gimnasium 2023 prysuitdeling

    11th January 2024
    By Karien Frans
  • DF AkademieNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool DF Malan Gr 12 Prysuitdeling

    28th October 2025
    By Karien Frans
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    HTS Tom Naudé Prysuitdeling

    18th November 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool BritsNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Hoërskool Brits Prysuitdeling 2023

    11th January 2024
    By Andreneza Damonse
  • Afrikaanse Hoërskool SasolburgFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Prysuitdeling 2022

    25th November 2022
    By Karien Frans

  • Curro DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Curro Durbanville hockey news

  • Free StateLaerskool Truida KestellNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Laerskool Truida Kestell atlete verbeter rekords tydens hul kleursport

  • Gauteng PretoriaHoërskool MontanaPTA NorthRegional News

    Mnr en Mej Hoërskool Montana 2025

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us