Mnr en Mej Hoërskool Montana 2025
ADVERTISEMENT
Mnr. & Mej. Montie 2025 was, soos altyd, ‘n aand van ‘glitz’, ‘glamour’, goeie vermaak, asemrowende uitrustings, ligte en verseker ‘n aand om nooit te vergeet nie! Baie geluk aan elke finalis – julle harde werk was duidelik op die loopplank te sien – julle het elke passie baie natuurlik laat lyk.
Die volgende finaliste het in die eerste drie plekke geëindig:
- MEJ. MONTIE 2025: Nicola Janssen
- MNR. MONTIE 2025: Iysis Rossouw
- EERSTE PRINSES EN PRINS: Jessica du Plooy en Xandré le Roux
- TWEEDE PRINSES EN PRINS: Cathlene du Preez en Luan Barnard










