Mnr & Mej Hoërskool Brits 2023
ADVERTISEMENT
Mnr & Mej Britsie 2023. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Britsie 2023. Die ses kategoriewenners is as volg:
- Mnr Persoonlikheid – Delarey vd Merwe
- Mej Persoonlikheid – Elisma Smit
- Mnr Fotogenies – Carlo Annandale
- Mej Fotogenies – Imke Muller
- Mnr Best Dressed – Josua Smit
- Mej Best Dressed – Ann Lion
- Mnr Britsie – Keagan Smit
- Mej Britsie – Elisma Smit
- 1ste Prins – Delarey van der Merwe
- 1ste Prinses – Leandra Grundlingh
- 2de Prins – Drikus Prinsloo
- 2de Prinses – Carla Ferreira
Baie dankie aan elke personeellid, leerder, besigheid en ouer wat betrokke was om die aand ‘n sukses te maak. Baie dankie Me. Esmari van Zyl, Me. Cherene Olivier, Me. Marleen Oberholzer en Me. Hantie Louw wat die hooforganiseerders van die suksesvolle aand was.
Baie dankie ook aan al ons borge. Sonder julle sou die aand nie ‘n sukses gewees het nie. Baie dankie ook aan ons drie beoordelaars wat gehelp het om die moeilike keuses te maak.

Carlo en Imke

De La Ray en Elizma

De La Ray en Leandra

Drijus en Carla

Josua en Ann

Keagan en Elizma









