Hoërskool Brits Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brits is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op ons nuwe hoofleiers vir 2024. Slegs gr. 12 leerders kan in aanmerking kom vir die trofees. ‘n Leerder kan nie meer as een van die groot 5 trofees verower nie.
- Janke Rall – Dux leerder :Arian Oppermantrofee- 86.51%
- Kaylee Cloete – Bestuursraadstudietrofee: Veelsydigste leerder op akademiese ,sport en kultuurgebied
- Anayzé Strauss -Bestuursligaamtrofee: Veelsydigste leerder op kultuurgebied
- Carla Ferreira – Joyce Waringtrofee: Sportvrou van die jaar
- Luan Malan – Frank Waringtrofee :Sportman vandie Jaar- Veelsydigheid
Hoofleiers 2024
Voor: Rozanne de Beer (Onderhoofdogter), Katelynn Stokes (Hoofdogter), Jeandri vd Walt (Onderhoofdogter), mnr Anton Nortman (Hoof).
Agter: Vincent Boshoff (Onderhoofseun), Janus Hills (Hoofseun), Wian van der Walt (Onderhoofseun)














