Laerskool Lochnerhof Prestige Prysuitdeling 2026
ADVERTISEMENT
Tydens die Prestige Prysuitdeling was Laerskool Lochnerhof se leiers en hoofleiers van 2026 ook aangewys.
Leiername: Agter:Mané Jacobs , Leah Jansen van Vuuren, Luché Terblanche , Jaime Sprong , Zara Brinkhuis, Grace Young ,Mienke Oosthuizen , Daniel van der Hoven, Livia van Wyk , Rianda Koen, Mika Koekemoer, Danica Haasbroek, Anlo Combrinck Middel:Ruben Schoonees , Hunter Brummer (onder-hoofseun) , Lucas Fourie (Hoofseun), Miemie Spies (Hoofdogter) , Amelia Rüster (Onder-hoofdogter) , Dian-Niel Coetzee , Ben Matthews Sittend:Migael Human , Remi Louw , Mikael Lubbe, Christiaan Mostert, Luka Kotze
Hoofleiers:Hunter Brummer (onder-hoofseun), Lucas Fourie (Hoofseun), Miemie Spies (Hoofdogter), Amelia Rüster (onder-hoofdogter)
Prysuitdeling wenners:
Beeldbou 2025: Zhara du Toit
Sportdogter 2025: Jaime Sprong
Sportseun 2025: Janco Pienaar
Kultuurleerder 2025: Kayla de Bruyn










