Laerskool Eversdal Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Laerskool Eversdal Prysuitdeling:
Skoolhooftoekenning:

Mej. Louise Rheeder het ‘n skoolhooftoekenning ontvang vir lewenslange toegewyde diens (1981 – 2023).
Principal’s Award Skoolhooftoekenning

Caitlyn Potgieter & Jovan Burke het hierdie jaar die Skoolhooftoekenning by Mnr. Gys Burger ontvang.
Dux Learner

Congratulations to our Dux Learner, Jaime Solomons.
Sport

Welgedaan aan Francois Hugo (Sportseun van die jaar) en Marli van der Westhuizen (Sportdogter van die jaar).
Kultuur

Gisela du Toit, Sophia Rademeyer, Zander de Wit en Mieke Kotzé
Everraad 2024

Voor links na regs: Skyla Bosch, Tatum Vogler, Ané Bowman, Johann de Klerk, Henco Gerber, Gideon Jooste, Joshua Siljeur, Emma Kriek & Ivan Duvenhage. Middel links na regs: Marguerite Jacobs, Leah Brink, Linell Joubert, Lea Smit, Mieke Minnie, Zara Joshua, Emily Dorrington. Agter links na regs: Adam Alfonica, Kayla Frazer, Bryce Paulsen, Franco Loubser, Conrad Greyling, Anré Burger, Kyle Middelton, & Connor Stewien.
Hoofleiers 2024 Baie geluk aan ons hoofleiers vir 2024.

Van links na regs: Adam Alfonica, Zara Joshua, Joshua Siljeur & Lea Smit. We are very proud of you!









