Hoërskool Robertson Prysuitdeling 2024
ADVERTISEMENT
Hoërskool Robertson se jaarlikse prysuitdeling was voorwaar die spoggeleentheid van die jaar.

Koor

Rickus van den Berg en Simone du Preez ontvang die Alba Zietsman-trofee vir leierskap in 2024.

Divan Mostert is die graad 12 top-presteerder in 2024

Hoofleiers van 2024 Willem-Pieter Botha (onderhoofseun), Monja Roux (onderhoofdogter),Jeanri Bothma (hoofdogter) en Mychal Swart (hoofseun)

Leerlingraad van 2025Agter van links na regs: Gawie Marais, Eathan Fourie, Willem-Pieter Botha, Mychal Swart, DG Swanepoel, Dirkie Human en Alexander Stemmet Voor van links na regs: Meckenzie Marx, Shana Mulder, Ané Smuts, Monja Roux, Jeanri Bothma, Mia Grobbelaar, Sivakele Nkumbi, Ashlynne Joseph en Ada Conradie









