Laerskool Lochnerhof Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Lochnerhof het hulle Prestige Prysuitdeling gehou. Dit is waar die toppresteerders erkenning kry vir hulle harde werk gedurende die jaar.
Leerdersleiers:
Hoofleiers 2024:
Mienke Engelbrecht– Top Akademiese Presteerder in Graad 7
Anika Marx -Beeldbou Trofee Graad 7 vir die waardeswat sy deur haar hele skoolloopbaanby Lochnerhof uitgeleef het.
Huis Du Plessis is aangewys as die Huiswenners van 2023. Die Huiskapteine ,Mieke Groenewald en Mienke Engelbrecht ontvang beker by die skoolhoofMnr.Botha.














